Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Jan Blohm
Songwriter

Lyrics

Jy het my verlaat op 'n somersaand
En die lig op die rooi stoep aan gelaat
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
En ek onthou vanaand alles van jou
En daardie song van jou was op die radio
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
Jenny, onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand?
Ons lywe was jonk, dit was so laat in die aand
Jenny met die wit rok en die radio aan
Daar is iets in daardie somer wat jou lyf beskryf
En ek laat weet maar vir jou ek was verlief op jou
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
En elke aand as jy so dans op daardie voorstoep van jou
Het ek geweet eendag gaan ek jou vashou
Meer as woorde sê
Meer as ek kan sê
Jenny, onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand?
Ons lywe was jonk, dit was so laat in die aand
Jenny met die wit rok en die radio aan
Dis soveel meer as wat woorde sê
Soveel meer as ek kan sê
Jenny, onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand?
Jou ma het loop slaap, dit was so stil in die huis
Jenny met die wit rok en die radio aan
En Jenny, onthou jy toe dit sonde was
Het jy my leer dans op 'n Saterdagaand?
Ons lywe was jonk, dit was so laat in die aand
Jenny met die wit rok en die radio aan
Written by: Jan Blohm
instagramSharePathic_arrow_out