Lyrics
[Verse 1]
Arm, maar gelukkig, ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
[Verse 2]
Vleisie op die kole, 'n broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
[Verse 3]
Niks fout met 'n drie liter Ford, twee liter Coke
Een brandewyn-lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor
En partytjie van agter
[Verse 4]
Gooi hom in die son dat hy revs optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
[Verse 5]
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Oe, my bokkie, da vat hy
[Verse 6]
Donkiejare laas het die speakers so geraas
Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars
Da vat hy
Mmm, my bokkie, da vat hy
[Verse 7]
Met jou hier langs my sy wou ek niemand anders vry
Ons het gejol, gebaklei, het 'n Caberolet gery
Da vat hy
Oe, my bokkie, da vat hy
[Verse 8]
Niks fout met 'n drie liter Ford, twee liter Coke
Een brandewyn-lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor
En partytjie van agter
[Verse 9]
Gooi hom in die son dat hy revs optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
[Verse 10]
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Oe, my bokkie, da vat hy
[Verse 11]
Los jou houding by die huis en ek kry jou op die dansvloer
(Oe, da vat hy, oe-oe, da vat hy)
Ek het lewe in my lyf en ek dans dan net vir jou
(Oe, da vat hy, oe-oe, da vat hy)
[Verse 12]
Gooi hom in die son dat hy revs optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
[Verse 13]
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy, oe, my bokkie, da vat hy
Oe, my bokkie, da vat hy
Oe, my bokkie, da vat hy
Written by: Christoph Kotze, Georic Lomas, Johan Vorster