Top Songs By Riana Nel
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Composer
Lyrics
Soos die maande aanstap tussen jou en my
Is ons al twee weer alleen
Soos ons twyfel oor 'n gemaakte keuse
Sit ons al twee weer en ween
En is daar net een vir jou
En is daar net een vir my
Is daar net een ware liefde
Wat vir altyd sal bly
Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie is
My liefde net vir jou
Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie sal vervang nie is
My liefde net vir jou
Hoe laat gaan 'n mens
Wat jy lief gehad het laat dit deur jou vingers val
En hoe red 'n mens
Wat jy reeds gebreek het, deur te dink dat dit is al
En is daar net een vir jou
En is daar net een vir my
Is daar net een ware liefde
Wat vir altyd sal bly
Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie is
My liefde net vir jou
Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie sal vervang nie is
My liefde net vir jou
Wat ons gehad het, sal ek onthou
Maar daar's nuwe hoop in my nou
Want daar is die een
Wat by my pas
Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie is
My liefde net vir jou
Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie sal vervang nie
Is my liefde net vir jou
Soos die son
Wat nooit sal ophou skyn nie
En nooit nie sal verdwyn nie is
My liefde net vir jou
Soos die reën
Wat nooit sal ophou val nie
En nooit nie kan vervang nie is
My liefde net vir jou
Is my liefde net vir jou
My liefde net vir jou
Written by: Riana Nel