Credits
PERFORMING ARTISTS
Lianie May
Music.Credits.ArtistRoles.DuetVocals
Jay
Music.Credits.ArtistRoles.DuetVocals
Johan Vorster
Background Vocals
Robin Kielly
Programming
Raymond Green
Guitar
Ricus Nel
Banjo
Liezel Peters
Background Vocals
JAY-Z
Music.Credits.ArtistRoles.DuetVocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Coleske Artists
Producer
Robin Kielly
Producer
Coleske
Producer
Lyrics
Ons was rasend, ons was jonk
Ons was omgeslaan, ons was lus vir alles nuut
Ons was altyd saam, kiepiemielies in die fliek
Dik gevry in die agterste ry
En die troue was te duur, die honeymoon te kort
Nou's die kinders op die agter seat van ons ou Ford
En hoe vlieg die tyd verby?
En waar los dit vir ek en jy?
Ek lief jou, maar jy gooi my weg
My lief, jy weet jy maak my nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Ek onthou toe jy wou loop, ek onthou dit goed
Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed
Dat as alles om ons val, dat ek en jy onsself sal bly
Ek sal bid vir bietjie hoop, ek sal als probeer
Ek sal sal met jou wil loop tot die aarde skeer
Ek sal vassteek in jou kop en swem al is dit stroom op
Ek lief jou, maar jy gooi my weg
My lief, jy weet jy maak my nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Ruk jou bietjie reg, ek is werd om voor te veg
Ek wil weer so voel, kom maak my joune
Hoe kan ek vergeet, al die jare, al die sweet?
Dis nie iets om weg te gee
Ek lief jou, maar jy gooi my weg
My lief, jy weet jy maak my nie reg
Dit voel al wat ons doen is veg
Ek wens jy kan my net vashou
En jy sê jy sal 'n bank beroof
En so vir my jou hart beloof
Ek wens dat ons net weer kan wees
Soos Bonnie en Clyde
Soos Jekyll en Hyde
Soos Romeo en Juliet
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Kom wys vir my hoe lief jy my het
Written by: Johan Vorster