Upcoming Concerts for Arno Jordaan
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ampie du Preez
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Producer
Lyrics
[Chorus]
Gee my 'n stukkie van jou hart-hart-hart
Ek wil dit vir my vat-vat-vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas

[Verse 1]
Ek wil jou net die heeltyd vashou
Die heeltyd vashou
Ek wil jou net teen my voel
[Verse 2]
Ek wil jou net die heeltyd wegsteek
Die heeltyd wegsteek
As jy weet wat ek bedoel
[PreChorus]
Jy gee my net, jy gee my net
Net 'n bietjie van, net 'n bietjie van jou
So weet maar net, so weet net
Dat ek baie van jou hou
[Chorus]
Gee my 'n stukkie van jou hart-hart-hart
Ek wil dit vir my vat-vat-vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
Gee my 'n stukkie van jou hart-hart-hart
Ek wil dit vir my vat-vat-vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
[Verse 3]
Ek wil jou net die heeltyd dophou
Die heeltyd dophou
Ag, jy weet wat ek bedoel
[Verse 4]
Ek wil net 'n bietjie aan jou vasklou
'n Bietjie aan jou vasklou
So jy weet wat jy moet doen
[PreChorus]
Jy gee my net, jy gee my net
Net 'n bietjie van, net 'n bietjie van jou
So weet maar net, so weet maar
Dat ek baie van jou hou
[Chorus]
Gee my 'n stukkie van jou hart-hart-hart
Ek wil dit vir my vat-vat-vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
Gee my 'n stukkie van jou hart-hart-hart
Ek wil dit vir my vat-vat-vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
[Bridge]
Gee
My
Nou
'n Stukkie van jou
Hart
Gou
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
[Chorus]
Gee my 'n stukkie van jou hart-hart-hart
Ek wil dit vir my vat-vat-vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
Gee my 'n stukkie van jou hart-hart-hart
Ek wil dit vir my vat-vat-vat
Ek wil 'n briefie skryf oor al my planne met jou lyf
Kom hou my stywer vas
Gee my 'n stukkie van jou hart
Written by: Ampie du Preez