Upcoming Concerts for Arno Jordaan
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
Lyrics
Alles raak ligter
Son brand jou donker
Water raak warmer
Drankies raak kouer
Nagte raak langer
Musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
Dit's so duidelik
Dit's onvermydelik
Dit is net tydelik
Kom ons gebruik dit
Want jy is onbewus
Dat ek so naby is
Maar ons is almal lus
Vir bietjie van dit, van dit, van dit
Alles raak ligter
Son brand jou donker
Water raak warmer
Drankies raak kouer
Nagte raak langer
Musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
Die tyd het aangebreek
Om alles te vergeet
Ek hoop net jy's gereed
Want ek weet ek is
As jy jou oë uitvee
Dan dink jy glad nie meer
Want dit wat nou gebeur
Gaan alles omkeer, omkeer, omkeer
Alles raak ligter
Son brand jou donker
Water raak warmer
Drankies raak kouer
Nagte raak langer
Musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
As jy hier is
Almal weet dit
As jy hier is
Alles raak ligter
Son brand jou donker
Water raak warmer
Drankies raak kouer
Nagte raak langer
Musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier (Is)
Alles raak ligter
Son brand jou donker
Water raak warmer
Drankies raak kouer
(As jy hier is)
Nagte raak langer
Musiek 'n bietjie harder
Alles raak beter as jy hier is
Die hele wêreld weet dit as jy hier is
Written by: Johan Oberholzer