Upcoming Concerts for Arno Jordaan
Credits
PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Producer
Lyrics
Ons wou nie dink het, net gedoen net
Sewentien, maar een miljoen keer slimmer
As wat ons wou glo
Ons het gedink ons weet dit als
Want daardie liefde maak jou mal
So vinnig vir mekaar geval, dis mal
Onthou jy nog die eerste keer
Wat ek jou daar teen die agterdeur
Van die plaas kombuis in jou pa se huis gesoen het?
Onthou jy nog die eerste keer
Wat my lippe jou 'n les kon leer
Oor wat liefde is, ek bly jou mis
Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
'n Bietjie ouer, slimmer nou
Ek is 'n baie beter ou
Al het ek alles mis ek jou
Kan ons tyd terugdraai, oor begin
Ek sal jou hart van voor oorwin
Ek het alweer in jou oë in geval
Onthou jy nog die eerste keer
Wat ek jou daar teen die agterdeur
Van die plaas kombuis in jou pa se huis gesoen het?
Onthou jy nog die eerste keer
Wat my lippe jou 'n les kon leer
Oor wat liefde is, ek bly jou mis
Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
Wees weer jonk saam met my
Ek sê jou wat kom raak ook oud saam met my, my skat
Onthou jy nog die eerste keer
Wat ek jou daar teen die agterdeur
Van die plaas kombuis in jou pa se huis gesoen het?
Onthou jy nog die eerste keer
Wat my lippe jou 'n les kon leer
Oor wat liefde is, ek bly jou mis
Kom gryp my weer soos daardie eerste keer
Written by: Johan Oberholzer