Top Songs By Elvis se Seun
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elvis se Seun
Performer
COMPOSITION & LYRICS
S. Ludik
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Producer
Lyrics
Hou vas
Kom bietjie nader en dans teen my
Ek wil dit fluister hier in jou oor
Ek kan my nie inhou, ek gaan dit verloor
Jy's mooier as mooi en ek hou van jou
Ek hou van jou glimlag en wat jy doen
Moenie nou stop nie, ek wil jou soen
Die gevoel raak net sterker, ek kan jou nie los
Jy hou my al stywer, ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo
Hou vas, hou om my heupe
Styf vas, soen my op my lippe
As jy my wil hê
Kan jy net sê
Jy wil in my arms lê
Wil jy, mag ek aan jou vat?
Jy's sexy, kom ek sê jou wat
As jy my wil hê
Kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Hou jy daarvan as ek aan jou vat?
Ek voel hoe jou hart klop hier teen my bors
Kom saam met my, laat ons nie tyd mors
Die gevoel raak net sterker, ek kan my nie keer
Jy druk my al stywer, ek kan dit nie glo
Jy draai my wêreld onderstebo
Hou vas, hou om my heupe
Styf vas, soen my op my lippe
As jy my wil hê
Kan jy net sê
Jy wil in my arms lê
Wil jy, mag ek aan jou vat?
Jy's sexy, kom ek sê jou wat
As jy my wil hê
Kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Hou my vas, hou om my heupe
Ja, stywer vas, soen my op my lippe
En ek hou jou vas, hou my vas
En ek hou jou vas vanaand
Hou my vas, hou om my heupe
Ja, stywer vas, soen my op my lippe
En ek hou jou vas in my arms
In my arms vanaand
Hou vas, hou om my heupe
Styf vas, soen my op my lippe
As jy my wil hê
Kan jy net sê
Jy wil in my arms lê
Wil jy, mag ek aan jou vat?
Jy's sexy, kom ek sê jou wat
As jy my wil hê
Kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Jy wil in my arms lê
Wil jy, mag ek aan jou vat?
Jy's sexy, kom ek sê jou wat
As jy my wil hê
Kan jy net sê
Jy wil in my arms lê vanaand
Written by: S. Ludik