Credits
PERFORMING ARTISTS
Appel
Vocals
Paulo Azevedo
Musician
Brendan Ross
Saxophone
Denny Lalouette
Bass Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Concertina
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Composer
Elizabeth Kruger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Paulo Azevedo
Vocal Producer
Murray Lubbe
Producer
Arnold Coleske
Associate Producer
Lyrics
[Verse 1]
Boeremeisie verlang jy my
Ek is klaar geoes dit is amper tyd
'n Foto teen my stroper ruit
Ek mis jou hart, ek mis jou lyf
[Verse 2]
My boerenooi ek is amper terug
Ons gaan dans in die maan se lig
Op die ou meelvloer vang ek jou rug
My boerenooi ek is amper terug
[Verse 3]
Jy's my perdeby lyfie
My kleindorp partytjie
Die glimlag op my gesig
My platteland prinses
Jy't het my hart gekwes
In my donker maak jy die lig
Jy's my pap en my sheba
My sout en tequila
My braaivleis en samesyn
Hierdie boerehart is niks sonder jou aan my sy
[Verse 4]
Ek sien hoe jy my Cruiser ry
Jou bene goud en sorghum bruin
Hare blond soos somersom
Oë so groot nes sonneblom
[Verse 5]
Die oeste lyk weer goed vanjaar
Net een maand dan is ek klaar
Ek bring vir jou 'n goue ring
Dan dans ons weer tot die meelvloer sing
[Verse 6]
Jy's my perdeby lyfie
My kleindorp partytjie
Die glimlag op my gesig
My platteland prinses
Jy't het my hart gekwes
In my donker maak jy die lig
Jy's my pap en my sheba
My sout en tequila
My braaivleis en samesyn
Hierdie boerehart is niks sonder jou aan my sy
[Verse 7]
Jy's my plaasdorpnooi
Jy's my volroomnooi
Jy's my boerenooi
Jy's my perdeby lyfie
My kleindorp partytjie
Die glimlag op my gesig
My platteland prinses
Jy het my hart gekwes
In my donker maak jy die lig
Jy is my pap en my sheba
My sout en tequila
My braaivleis en samesyn
Hierdie boerehart is niks sonder jou aan my sy
Written by: Christoph Kotze, Elizabeth Kruger