Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arno Jordaan
Arno Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Gee in, gee oor
Gee als van jou vir my, begin net voor
Ons altwee weet dat jy behoort by my
Ek behoort by jou
Gee op, gee meer
Gee alles wat jy het, hou op met keer
Gaan nie op hou tot jy weet dat jy
Beter is aan my
Vir jou sal ek baklei
Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min
Sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei
Om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my
Sê ja, sê nee
Sê net wat jy wil doen, ek wag ek sweer
Ek wil jou so graag soen en vas kan hou
'n Lewe saam met jou
Geveg begin eers nou
Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min
Sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei
Om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my
Ek sal nie ophou tot jy oorgee
Sal nie stop voor jy jou hart gee
Ek sal baklei tot ek jou hart kan vat vir my
Jou liefde kry
Gee in, gee oor
Gee als van jou vir my, begin net voor
Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min
Sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei
Om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan (My)
Sal 'n derde wêreldoorlog vir jou begin
Al is my wapens min
Sal ek binne in jou hart in klim
En tot die dood baklei
Om als vir jou te kry
In 'n derde wêreldoorlog het jy oor gegee aan my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out