Featured In
Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Vocals
EDEN
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Composer
Ewald Coleske
Composer
Johan Vorster
Composer
Lyrics
Ek onthou die begin van November maand
Op 'n wingerd in die Kaap
Jy het gestaan teen die bas van 'n koelte boom
Ek was te bang om met jou te praat
Soos die son weg sak en skemer word
En jy saggies aan my raak
En die maan raak vol en my hart loop oor
Van die butterflies in die Kaap
Net soos die wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
Dit is al vyftien jaar en November maand
Lyk nog dieselfde in die Kaap
En teen daai koelteboom waar ons name staan
Vra jy my weer vir 'n dans
En ek voel nou weer soos daai eerste keer
Toe jy vluister in my oor
Dit begin van voor en my hart loop oor
Van die butterflies in die Kaap
Net soos die wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Net soos die wind waai
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Laat jy my kop nog draai
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Wie so dit ooit kon raai
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Dat jy gee my nog mmm-mmm-mmm-mmm
Net soos die wind waai
En als verander
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
Net soos die wind waai
Jy laat my kop nog draai
Want jy gee my nog steeds butterflies
Kom lê hier langs my
Dat ek meer van jou kry
Net soos die eerste keer
Gee jy my nog steeds butterflies
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Gee jy my nog butterflies
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Want jy gee my nog steeds butterflies
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske, Johan Vorster