Lyrics

Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my voel
Hier op die dansvloer, net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val
Jy, jy is vir my gemaak
Jy laat die lig weer skyn
Jy laat die oomblik tel
En jy lyk aan die brand vanaand
Jy laat die dak inval
Jy laat die tyd stilstaan
So hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk?
My drome skiet die ligte uit, met hoe jy lyk
En hoe kan ek meer as net jou aandag kry?
Jy maak iets wakker hier in my, met hoe jy lyk
Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my voel
Hier op die dansvloer, net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val
Praat 'n bietjie minder
Wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande, dit maak my mal verby
Ons dans vir ure, druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val
Ek, ek is verslaaf aan jou
Ek soek jou hier en gou
Ons tyd is nou
So hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk?
My drome skiet die ligte uit, met hoe jy lyk
En hoe kan ek meer as net jou aandag kry?
Jy maak iets wakker hier in my, vir jou geval
(So hard vir jou geval, val, val, val)
Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my voel
Hier op die dansvloer, net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val
Praat 'n bietjie minder
Wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande, dit maak my mal verby
Ons dans vir ure, druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val
Ons dans die aand verby
Want ons het saam geval
Saam val ons weer en weer en weer en weer
Sit jou lyf styf teen myne
Ek wil jou so graag teen my voel
Hier op die dansvloer, net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val
Praat 'n bietjie minder
Wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande, dit maak my mal verby
Ons dans vir ure, druppels teen die mure
So hard vir jou geval, val, val, val
Written by: Arno Jordaan, Danny Smoke, Gerhard Steyn
instagramSharePathic_arrow_out