Top Songs By Bobby van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Kop onder water
Ek kon nie asem kry nie
Myself gehaat, ek
Wou nie meer onder bly nie
Toe vind ek jou en jy het alles maak gebeur
My wêreld wit en swart verander toe in kleur
[Verse 2]
En jy lief my weer lewendig
Jou soen bring my asem terug
My toekoms in jou gesig
Net ek en jy en ons
En jy lief my weer lewendig
Sien alles in nuwe lig
Die woorde in my gedig
Gaan almal net oor jou
Jy bring my terug
Jy lief my weer lewendig
[Verse 3]
Daar was geen hoop nie
Kon nie 'n hartklop kry nie
My oë nie oop nie
Maar ek kon voel dis jy die
Engel wat my uit daardie donker plek kom skeur
My wêreld wit en swart verander toe in kleur
[Verse 4]
En jy lief my weer lewendig
Jou soen bring my asem terug
My toekoms in jou gesig
Net ek en jy en ons
En jy lief my weer lewendig
Sien alles in nuwe lig
Die woorde in my gedig
Gaan almal net oor jou
Jy bring my terug
Jy lief my weer lewendig
[Verse 5]
Ek sien weer, ek voel weer
Ek soek jou net al meer
En elke dag as ek jou soen doen jy dit weer
[Verse 6]
Lief my weer lewendig
Jou soen bring my asem terug
My toekoms in jou gesig
[Verse 7]
En jy lief my weer lewendig
Sien alles in nuwe lig
Die woorde in my gedig
Gaan almal net oor jou
Jy bring my terug
Jy lief my weer lewendig
Written by: Johan Oberholzer