Featured In
Top Songs By Demi Lee Moore
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Vocals
Denny Lalouette
Bass
Arnold Coleske
Conductor
Raymond Green
Guitar
Robin Kielly
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Weet dis verby, maar ek bly dink aan jou
Vergeet die sleg en bly die goed onthou
Tyd maak gesond, maar al die merke bly
As ek dit sien dink ek aan jou en my
[Verse 2]
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
[Chorus]
En ek mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal
[Verse 3]
By 'n kruispad het ek jou ontmoet
Saam gerus en toe weer gegroet
Jy in een rigting, ek 'n ander een
So hartseer hoe 'n mens se hart moet leer
[Verse 4]
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
[Chorus]
En ek mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
[Verse 5]
Weet ons moet vergeet, vergewe
Oor begin met nuwe lewe
Wees net seker jy't als probeer, elke kans gegee
Ek wil net nie meer
[Chorus]
So mis, eet, slaap, herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis, eet, slaap, herhaal
Mis, eet, slaap, herhaal
Written by: Johan Oberholzer