Top Songs By Karlien Van Jaarsveld
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Lead Vocals
Georic Lomas
Background Vocals
Gideon Botes
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ons het lankal besluit
Al die hartbreek is verby
Dit was ek en dit was jy
Nou's dit ons
[Verse 2]
Pak die kar, maak hom vol
Waar jy gaan sal ek jou volg
Die rooi ligte lankal dof
Kom al nader, ons twee jaag die horison
[PreChorus]
'n Leeftyd saam met jou sal nog moet kom
Om genoeg van jou te kry
[Chorus]
Te min van jou is teveel vir my om te hanteer
Dis net te koud hier buite, wil saam jou binne wees
Jy alleen het daai een ding
As jy speel, sal ek saam sing
Met daai eerste soen (Oh-oh-oh)
Wil ek vir ewig doen
[Verse 3]
Nog 'n keer om die son
Nog 'n bietjie meer van ons
'n Obsessie so gesond
Ek soek nog
[Verse 4]
Bring jou pyn, bring jou seer
Ek sal als vir jou genees
Het die winter al oorleef
Deur die storms jaag ons nog die horison
[PreChorus]
'n Leeftyd saam met jou sal nog moet kom
Om genoeg van jou te kry
[Chorus]
Te min van jou is teveel vir my om te hanteer
Dis net te koud hier buite, wil saam jou binne wees
Jy alleen het daai een ding
As jy speel, sal ek saam sing
Met daai eerste soen (Oh-oh-oh)
Wil ek vir ewig doen
[Bridge]
Oh-oh-oh-oh
Teveel is nie genoeg, oh-oh-oh (Teveel is nie genoeg)
Oh-oh-oh-oh
Teveel is nie genoeg, oh-oh-oh-oh-oh
[Chorus]
Te min van jou is teveel vir my om te hanteer
Dis net te koud hier buite, wil saam jou binne wees
Jy alleen het daai een ding
As jy speel, sal ek saam sing
Met daai eerste soen (Oh-oh-oh)
Wil ek vir ewig doen
Written by: Georic Lomas, Marco van Deventer