Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
Composer
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer

Lyrics

As jy wonder hoe ek voel, want ek sê dit nie genoeg nie
Soms sê 'n man te veel, maar nie wat hy bedoel nie
Dan kyk ek net na jou, jy wat my regop hou
En ek sien wat jy werd is
Daar's soveel wat ek wil sê wat ek nie altyd wys nie
Ek hoop dat jy kan sien wat ek nie kan beskryf nie
Dan kyk ek in jou oë, dis jy wat in my glo
En ek weet wat jy werd is
Wat geld nie kan koop nie
Wat woorde nie sê nie
Wat die wêreld nie het nie
Kry ek by jou
Wat die oog nie kan sien nie
En jy nie altyd voel nie
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat geld nie kan koop nie
Wanneer tye moeilik raak en ek dit nie verstaan nie
Is jy my regterhand wat my nie sal laat gaan nie
Dan kyk ek weer na jou, jy wat my staande hou
En ek sien wat jy werd is
Wat geld nie kan koop nie
Wat woorde nie sê nie
Wat die wêreld nie het nie
Kry ek by jou
Wat die oog nie kan sien nie
En jy nie altyd voel nie
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat geld nie kan koop nie
Want ek gaan op my knieë elke dag
Ek sê dankie vir als wat jy is
Soveel meer as wat ek voor kon vra
Wat geld nie kan koop nie
Wat woorde nie sê nie
Wat die wêreld nie het nie
Kry ek by (Jou)
Wat die oog nie kan sien nie
En jy nie altyd voel nie
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat geld nie kan koop nie
(Wat woorde nie sê nie)
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat die oog nie kan sien nie
En jy nie altyd voel nie
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat geld nie kan koop nie
Written by: Bobby van Jaarsveld, Ewald Coleske
instagramSharePathic_arrow_out