Top Songs By Heinz Winckler
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Heinz Winckler
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Struwig
Composer
Lyrics
Met elke draai van die wiel
Verloor ek 'n stukkie van my siel
Verder en verder weg van jou
En my hart klop flou
My hart het ek by jou agtergelaat
Baby, jy is my sielemaat
En die lyne op jou lyf, dis waar ek wil wees, styf
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê
'n Duisend en een soene vir jou
'n Duisend en twee kan ek onthou
'n Duisend en drie vir elke uur
'n Duisend en vier en nou's ons hier
'n Duisend en vyf op jou lyf
'n Duisend en ses vir al die res
'n Duisend en sewe vir elke rede
'n Duisend en agt vir elke nag
Die pad raak langer na elke uur
Die prys vir ons liefde was te duur
Verder en verder weg van jou
En my hart klop flou
Die lyne op die pad het my laat besef
Soos 'n pyl in my hart het dit my getref
Jy is alles vir my, dis waar ek wil bly
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê
'n Duisend en een soene vir jou
'n Duisend en twee kan ek onthou
'n Duisend en drie vir elke uur
'n Duisend en vier en nou's ons hier
'n Duisend en vyf op jou lyf
'n Duisend en ses vir al die res
'n Duisend en sewe vir elke rede
'n Duisend en agt vir elke nag
En die lyne op jou lyf, dis waar ek wil wees, styf
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê
Jy is alles vir my, dis waar ek wil bly
In jou arms wil ek lê, dis wat ek wil hê
'n Duisend en een soene vir jou
'n Duisend en twee kan ek onthou
'n Duisend en drie vir elke uur
'n Duisend en vier en nou's ons hier
'n Duisend en vyf op jou lyf
'n Duisend en ses vir al die res
'n Duisend en sewe vir elke rede
'n Duisend en agt vir elke nag
Written by: Emil Struwig