Top Songs By Christia Visser
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
As ek spring sal jy vlieg
Ons is hoog en verlief, ons is vreesloos
Sakke sout saam gesleep
En die stad brand gesteek, wolke wie rook
[Verse 2]
Wat is jou nommer?
Dis simpel maar ek mag wonder
Wat as die tyd ons verander
Sal jy my weer wil leer ken
Ons is gegiet in die vlamme
Cliché, maar aanhouers wen
[Verse 3]
So, ek sal as jy sal
Ja, ek sal 70 maal weer vir jou val
En ek sal as jy sal
7 maal 70 maal weer vir jou val
Dalk is ek seinig
Ek weet ook als moet tog eindig
Maar hierdie oomblik draai te vinnig om die son
So, ek sal as jy sal
7 maal 70 maal
[Verse 4]
Ons het alles verbrand
Wille wortels geplant langs die waters
Met my hand in jou hand
Smeek my hart en verstand, trek my nader
[Verse 5]
Wat is jou nommer?
Dis simpel maar ek mag wonder
[Verse 6]
Wat as die tyd onsverander
Sal jy my weer wil leer ken?
Ons is gegiet in die vlamme
Cliché, maar aanhouers wen
[Verse 7]
So, ek sal as jy sal
Ja, ek sal 70 maal weer vir jou val
En ek sal as jy sal
7 maal 70 maal weer vir jou val
Dalk is ek seinig
Ek weet ook als moet tog eindig
Maar hierdie oomblik draai te vinnig om die son
So, ek sal as jy sal
7 maal 70 maal
[Verse 8]
Wat as die tyd ons verander
Sal jy my weer wil leer ken?
Ons is gegiet in die vlamme
Cliché, maar aanhouers wen
[Verse 9]
So, ek sal as jy sal
Ja, ek sal 70 maal weer vir jou val
En ek sal as jy sal
7 maal 70 maal weer vir jou val
Dalk is ek suinig
Ek weet ook als moet tog eindig
Maar hierdie oomblik draai te vinnig om die son
So, ek sal as jy sal
7 maal 70 maal
[Verse 10]
Wat is jou nommer?
Dis simpel maar ek mag wonder
Written by: Christia Visser, Dirk van Niekerk, Don Kelly