Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christia Visser
Christia Visser
Performer
Armand Aucamp
Armand Aucamp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Christia Visser
Christia Visser
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Emil Paul
Emil Paul
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hier gaan ons weer
Ek wou
Skree, dis wat jy altyd doen
Verdedig soos jy altyd doen
[Verse 2]
Nee
Ek wil net sê
Ek is
Moeg, ek weet, ek het gehoor
Wanneer het ek jou verloor?
[Verse 3]
Ek hou aan met praat want jy praat nooit met my nie
Niks wat ek kan sê gaan nog 'n fight vermy nie
As jy my nog hoor
Ek kan nie langer bly nie
Langer bly nie
Langer bly nie
[Chorus]
Maar sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
Sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
[Verse 4]
Hier is ons nou
Hierdie
Oomblik is gemaak vir jou
Jy wat aan jou kroon vas klou
Hoor voor jy loop
Sal jy al ons woorde teen tyd meet?
Jy't al klaar weer als vergeet
Jy't al klaar weer als ontleed
[Verse 5]
Ek weet ons baklei maar jy baklei nie vir my nie
Niks wat ek kan sê gaan jou oortuig om te bly nie
Dan kan jy my nie kwaalik neem dat ek nou ry nie
Moenie ry nie
Ek kan nie bly nie
[Chorus]
Maar sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
Sal jy vanaand optel
As ek jou dronk bel?
My hart is op die lyn
My hart is op die lyn
[Verse 6]
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
[Verse 7]
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
Maar sal jy vanaand?
My hart is op die lyn
[Outro]
Sein flikker flou
Hoor jy?
Hou gou aan, ek's nou by jou
Laat die stilte aan die kabels kou
Written by: Christia Visser, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out