Music Video

Franja du Plessis - Deur die reën (Official Music Video)
Watch Franja du Plessis - Deur die reën (Official Music Video) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ruan du Plessis
Ruan du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Vat my terug na die aande (Oh-oh)
Van praat tot middernag
[Verse 2]
Soveel keer misverstande (Oh-oh)
Waaroor ons nou kan lag
[PreChorus]
Maak nie saak wat tussen ons twee staan nie
Ons sal nooit laat gaan nie, want liefde oorwin mos alles
Al het jy niks te sê nie, ons sal nie gaan lê nie
Tot die lug skoon gemaak is
[Chorus]
Deur die reën en die koue
Maak jy my hart weer joune
Deur als baklei
Vir jou en my
Vir 'n kans om bymekaar te bly
[Chorus]
Deur die vuur en die hitte
Kry jy my hart se ritme
Om vas te hou
En te onthou
My lewe is niks sonder jou
Vat ons maar deur elke seisoen, ons sal dit saam kan doen
[Verse 3]
Al verloor ek my rigting (Oh-oh)
Bly jy my ware noord
[Verse 4]
Jy sal die lig, jy sal die hoop bring (Oh-oh)
Met net een ware woord
[PreChorus]
Maak nie saak wat tussen ons twee staan nie
Ons sal nooit laat gaan nie, want liefde oorwin mos alles
Al het jy niks te sê nie, ons sal nie gaan lê nie
Tot die lug skoon gemaak is
[Chorus]
Deur die reën en die koue
Maak jy my hart weer joune
Deur als baklei
Vir jou en my
Vir 'n kans om bymekaar te bly
[Chorus]
Deur die vuur en die hitte
Kry jy my hart se ritme
Om vas te hou
En te onthou
My lewe is niks sonder jou
Vat ons maar deur elke seisoen, ons sal dit saam kan doen
[Bridge]
Deur die reën en die koue
Maak jy my hart weer joune
Deur die vuur en die hitte
Kry jy my hart se ritme
[Chorus]
Deur die reën en die koue
Maak jy my hart weer joune
Deur als baklei
Vir jou en my
Vir 'n kans om bymekaar te bly
[Chorus]
Deur die vuur en die hitte
Kry jy my hart se ritme
Om vas te hou
En te onthou
My lewe is niks sonder jou
Vat ons maar deur elke seisoen, ons sal dit saam kan doen
[Outro]
Vat ons maar deur elke seisoen, ons sal dit saam kan doen
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out