Music Video

Jo Black - Haar Naam Is Afrikaans (Official Audio)
Watch Jo Black - Haar Naam Is Afrikaans (Official Audio) on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Lead Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Composer
Emil Paul
Emil Paul
Composer
Francis Grobler
Francis Grobler
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Geskud uit die skoot van ’n Nederlandse boot
Sy’s ons moeder, ons mond
Geaard in Kaapse grond
Khoi en Maleis in haar keel geknoop
Sy is die moedersmelk wat oor ons lippe loop
[Verse 2]
Sy’s Afrikaans
Sy’s Afrikaans
Sy’s ons hart
Sy’s Afrikaans
[PreChorus]
Sy’s die been en murg in die graad van my rug
Sy’s Afrikaans
[Chorus]
‘n Honderd jaar gelede
Oorwinningskreet
Sy’t haar mond uit die kake van die kettings gebreek
Sy’s vasgevers in winternag
Vry uit die mag van ‘n vreemde vlag
Sy’s bitterbessie dagbreek en sy’s bitterbessie son
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
Sy’s die trein na Pretoria
Sy is Sarie Marais
Sy is die taal wat op my lippe lê
[Verse 3]
Rijger, Drommedaris, De Goede Hoop
Breek ‘n bottel teen die boeg van haar borskas oop
Sy was kitchen dutch
Sy was slawetaal
Maar sy's die kook en geniet, F-A-K
Sy’s geskud en geskaal
[Verse 4]
Sy’s Afrikaans
Sy’s ons hart
Sy’s Afrikaans
[PreChorus]
Sy’s die been en murg in die graad van my rug
Sy’s Afrikaans
[Chorus]
‘n Honderd jaar gelede
Oorwinningskreet
Sy’t haar mond uit die kake van die kettings gebreek
Sy’s vasgevers in winternag
Vry uit die mag van ‘n vreemde vlag
Sy’s bitterbessie dagbreek en sy’s bitterbessie son
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
Sy’s die trein na Pretoria
Sy is Sarie Marais
Sy is die taal wat op my lippe lê
[Bridge]
Ons sal bid, ons sal skree
Tot die kranse antwoord gee
Ons sal bid, ons sal skree
Uit die diepte van ons see
[Chorus]
‘n Honderd jaar gelede
Oorwinningskreet
Sy’t haar mond uit die kake van die kettings gebreek
Sy’s vasgevers in winternag
Vry uit die mag van ‘n vreemde vlag
Sy’s bitterbessie dagbreek en sy’s bitterbessie son
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
Sy’s die trein na Pretoria
Sy is Sarie Marais
Sy is die taal wat op my lippe lê
[Outro]
Sy’s bitterbessie dagbreek en sy’s bitterbessie son
Sy’s oorkant die spruit se mooi rooi blom
Sy’s die trein na Pretoria
Sy is Sarie Marais
Sy is die taal wat op my lippe lê
Written by: Don Kelly, Emil Paul, Francis Grobler, Jo Black
instagramSharePathic_arrow_out