Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
m. Kahn
m. Kahn
Composer

Lyrics

Dis nooit maklik nie my woorde lê ver
Maar ek wil dit sê
So ek skryf dit in 'n song vir my dad
Soms is dit moeilik om die woorde te sê
So ek skryf 'n song
Wat sê hoe baie lief ek hom het
En my ster
(Is nie ver)
Want my held
(Is my dad)
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad
En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg
Weet ek die son skyn altyd helder by dad
En al breek al breek 'n storm los oor die see
Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees
En my ster
(Is nie ver)
Want my held
(Is my dad)
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad
Dis nooit maklik nie my pen los 'n merk
Maar ek wil dit sê
So ek skryf 'n song vir my dad
Daar's soveel woorde en my woorde is min
So ek skryf 'n song
Wat sê hoe trots ek op my pa is
En my ster
(Is nie ver)
Want my held
(Is my dad)
Hou my sterk en so ek skryf dit in 'n song vir my dad
En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg
Weet ek die son skyn altyd helder by dad
En al breek al breek 'n storm los oor die see
Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees
En kom reën weer op jou dagbreek en soms hartseer
Weet net ek sal altyd daar wees
In onweer kan niks my keer want ek weet
My pa het my van beter geleer
En al lê al lê 'n donker wolk oor daai berg
Weet ek die son skyn altyd helder by dad
En al breek al breek 'n storm los oor die see
Weet ek my pa sal altyd daar vir my wees
Want my ster en my held
Hou my sterk
So ek skryf dit in 'n song vir my dad
Written by: Francois Henning, m. Kahn
instagramSharePathic_arrow_out