Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Bass Guitar
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Background Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Acoustic Guitar
Corlea Botha
Corlea Botha
Background Vocals
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Background Vocals
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Background Vocals
Monique Steyn
Monique Steyn
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Gerhard Steyn
Gerhard Steyn
Lyrics
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Composer
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Composer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer

Lyrics

Daar's niks om te vrees nie
Ons is nog nie gebreek nie
Moenie opgee nie, moenie ophou probeer nie
Dis nog nie te laat nie
Onthou ons verlede
Ons is hier vir 'n rede
Hier lê ons sweet, hier lê ons bloed
Staan op, want ons moet
Monumentaal is ons verhaal
Hoe kan ons stilbly, ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader, kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie, want Hy's in beheer
Dis monumentaal
Mag ons nooit vergeet nie
Dit was nooit tevergeefs nie
Onthou ons helde, hier lê hul bloed
Staan op, want ons moet
Monumentaal, is ons verhaal
Hoe kan ons stilbly, ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader, kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie, want Hy's in beheer
Niks kan ons keer nie, want Hy's in beheer
Dis monumentaal
Dis monumentaal
Monumentaal, is ons verhaal
Hoe kan ons stilbly, ons sal dit vertel
Dis net genade, ons weet dit al jare
Niks kan ons keer nie, want Hy's in beheer
Monumentaal is ons verhaal
Hoe kan ons stilbly, ons sal dit vertel
Dit kom al hoe nader, kom hel of hoë water
Niks kan ons keer nie, want Hy's in beheer
Ja, niks kan ons keer nie, want Hy's in beheer
Dis monumentaal
Written by: Gerhard Steyn, Paulo Azevedo, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out