Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jo Black
Jo Black
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jo Black
Jo Black
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Waar bloed nie loop nie sal dit kruip
Wat die hart van vol is loop daar uit
Sal jy langs my staan as my skip in kom
Deur die kamers van my hart
In die rigting van die suiderkruis
Oor die golwe van my oseaan as my skip in kom
Op die naat van die suiderkruis
Sal my hart se rigting stip na jou toe wys
Sal ons dans op die ritme al word ons grys
Want as dit by jou kom gee ek alles prys
Op die naat van die suiderkruis
Sal my hart se rigting stip na jou toe wys
Sal ons dans op die ritme al word ons grys
Want as dit by jou kom gee ek alles prys
Volg net die suiderkruis
Ons harte klop vir mekaar as jy my soek is ek daar
Sal die rots nog staan as my skip in kom
Deur die draaie op ons pad met ons hande saam gevat
Sal ons die lig in die donker wees as my skip in kom
Op die naat van die suiderkruis
Sal my hart se rigting stip na jou toe wys
Sal ons dans op die ritme al word ons grys
Want as dit by jou kom gee ek alles prys
Op die naat van die suiderkruis
Sal my hart se rigting stip na jou toe wys
Sal ons dans op die ritme al word ons grys
Want as dit by jou kom gee ek alles prys
Volg net die suiderkruis
Waar bloed nie loop nie sal dit kruip
Wat die hart van vol is loop daar uit
Sal jy langs my staan as my skip in kom
Op die naat van die suiderkruis
Sal my hart se rigting stip na jou toe wys
Sal ons dans op die ritme al word ons grys
Want as dit by jou kom gee ek alles prys
Op die naat van die suiderkruis
Sal my hart se rigting stip na jou toe wys
Sal ons dans op die ritme al word ons grys
Want as dit by jou kom gee ek alles prys
Volg net die suiderkruis
Written by: Christoph Kotze, Jo Black, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out