Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Duet Vocals
Lianie May
Lianie May
Vocals
Maximus
Maximus
Background Vocals
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Guitar
Juan Oosthuizen
Juan Oosthuizen
Guitar
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer

Lyrics

As jy glo in die liefde
Is die song net vir jou
Het jy dalk nie 'n geliefde
Op wie jy kan vertrou?
Ek het deur al die seerkry
Iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe
Dit sal nooir weer gebeur
En ek sê hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer, 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde
Ek's die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal
Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar's niks so volmaak nie
Soos 'n lewe saam met jou
En ek sê hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer, 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde
My belofte aan jou
Gemaak lank gelede, jy kan my vertrou
En ek sê hou my vas, dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer, 'n laaste keer
Lank lewe die liefde
As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde
Lank lewe die liefde
Written by: Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out