Top Songs By Ruhan Du Toit
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ruhan Du Toit
Vocals
Georic Lomas
Background Vocals
Marco van Deventer
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Georic Lomas
Songwriter
Jan Combrink
Songwriter
Marco van Deventer
Songwriter
Rozanne Visagie
Songwriter
Suzelle Eksteen
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
My liefde's nie net myne nie
Gooi lyne, kry nie byte nie
Maar loskop gee nie baie nie
My boot het nie meer petrol nie
Oh, my ma't gesê boere maak 'n plan
Maar kyk hoe stil is daai polisieman
[Chorus]
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie?
Kan, kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie?
Kan 'n man
Kan 'n man dan nie
[Verse 2]
Daar's baie visse in die see
Dis 'n leuen ek het al hard probeer
'n Walvis, karp of goudvissie
Maar net nie 'n baber nie (Oh nee, nee, nee, nee, nee, nee)
Ooh, my pa't gesê gooi op 'n ander plek
Ek voel ek sink hierdie bootjie lêk (Hou reguit Papa, hou reguit)
[Chorus]
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie?
Kan, kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie?
Kan 'n man
Kan 'n man dan nie
[Bridge]
My lyn's gekoek
My aas raak min
Ek wens iets kan net in my boot inspring
[Chorus]
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie?
Kan, kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Meer groter visse vang nie?
Kan 'n man
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man
Kan 'n man dan nie
Kan 'n man dan nie
Ooh, kan 'n man
Kan 'n man dan nie
Written by: Georic Lomas, Jan Combrink, Marco van Deventer, Rozanne Visagie, Suzelle Eksteen