Upcoming Concerts for Ricus Nel
Top Songs By Ricus Nel
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Banjo
Dirk van Niekerk
Programming
Lize Nel
Background Vocals
Ruan du Plessis
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Songwriter
Riaan Benadé
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Producer
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Dis vrydag aand en ek's verveeld, ons lê al in die kooi
Al my pelle het gaan jag en ek was ook genooi
My keel raak droog, ek loer vir Ma, sy sê maak toe jou oog
Maar hoe de hêl moet ek dan slaap as my 308 en my pyl en boog die heeltyd by my spook
[Chorus]
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons 'n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
[Verse 2]
My vrou raak mooi, sy's 'n lekke nooi, ek't eintlik al vergeet
Dat sy vuur kan maak en 'n dop kan gooi, sy's oulik man jy weet
Ek kyk vir haar sy kyk vir my, ek jaag haar om die erf
Maar hoe de hel moet ek haar vang as sy 'n waewiel maak en my stoom opraak, en die liefde in my kook
[Chorus]
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons 'n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
[Verse 3]
Ons moet dit weer doen, ek sal jou weer soen
Net ek en jy, kyk die aand is klaar verby
Ons moet dit weer doen
Ek sal jou weer soen
[Chorus]
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons 'n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
[Chorus]
Sit die ligte aan want ek kan nie slaap nie
Steek die vure aan dan braai ons 'n skaapie
As die bure kla dan maak dit nie saak nie
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
[Chorus]
Dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Dan dans jy in jou mini rok en ek in my khaki
O dan luister ons vir Bok van Blerk en Riaan Benade
Sit nou weer die ligte af maar ons gaan nie slaap nie
Written by: Riaan Benadé, Ricus Nel