Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Thinus Odendaal
Thinus Odendaal
Drums
Ray Green
Ray Green
Guitar
Crighton Goodwill
Crighton Goodwill
Piano
Hiram Koopman
Hiram Koopman
Saxophone
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Elvis Blue
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elvis Blue
Elvis Blue
Producer
Robin Walsh
Robin Walsh
Recording Engineer
Coleske
Coleske
Recording Engineer
Crighton Goodwill
Crighton Goodwill
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Recording Engineer

Lyrics

Daar was geen mure daar in Agtsteatraat
Ek onthou die gras was groen
Ek en Edzard Raath en 'n rugbybal
Kon doen wat ons wou doen
My ma was daar voor slaaptyd
Haar stem vir my 'n huis
In die wêreld van haar arms
Wou ek myself toesluit, en sy sê
Die is jou huis, my kind, die is jou huis
In die geraas van hierdie strate sal jy jouself kan kry
Die is jou huis
Die is jou huis
Gee nie om waar jy opeindig 'n deel van jou sal altyd bly
Movies op Dinsdae aande
Hande vashou tot dit sweet
Jong liefde wat jou nooit los nie
Jakarandas in die reën
En die mal van tienerjare
My pa wat kom rugby kyk
En dan praat ons oor my toekoms
En ons wonder hoe dit sal lyk, en hy sê
Die is jou huis, my kind, die is jou huis
In die geraas van hierdie strate sal jy jouself kan kry
Die is jou huis
Die is jou huis
Gee nie om waar jy opeindig, 'n deel van jou sal altyd bly
Laaste koppies koffie
Die lughawe koud en nat
Jou toekoms lê nou in 'n ander land
O, dit breek my hart
Onthou tog hierdie branders
Die Outeniekwa horison
Onthou jou land is lief vir jou
Waarookal jy nog kom, en ons sê
Die is jou huis, die is jou huis
In die geraas van hierdie strate het jy jouself gekry
Die is jou huis
Die is jou huis
Gee nie om waar jy opeindig, 'n deel van jou sal agter bly
Die is jou huis
Die is jou huis
Die is jou huis
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out