Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Appel
Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Matthys Maree
Piano
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Dennis Lalouette
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Songwriter
Christoph Kotze
Songwriter
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ons is soms te emosioneel
Verloor ons self
Ons self beheer
Ja woord wen klip
Want woorde maak ons seer
[Verse 2]
Ek dwaal gereeld op niemand's pas
Ek soek konstant na groener gras
Na die een wat in my
Die een wat by my sal pas
[Verse 3]
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer
[Verse 4]
Ons praat te gou en dink nie wat ons sê
Wil eintlik net 'n goeie einde hê
Maar almal is bang
Bang om 'n kans te vat
[Verse 5]
Soort soek soort
En keer op keer
Bewys myself, gereeld verkeerd
Dat 'n mens soos ek
Nie sonder jou kan leef
[Verse 6]
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer
[Verse 7]
Sal jy die vuur vir my aansteek
Die hitte in my kweek
By my staan al word ons oud
Sal jy my dra deur die vrees
'n Lig vir my wees
As dit koud is my warm hou
[Verse 8]
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
Lê my vir altyd langs jou neer
[Verse 9]
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer
[Verse 10]
So kom lê my neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is
So kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my vir altyd langs jou neer
En lê my vir altyd langs jou neer
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske