Top Songs By Wouter van de Venter
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Wouter van de Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wouter van de Venter
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Ek het gespeel op vaste lande
Selfs 'n eiland hier en daar
Mense op my pad
Het ek voor baie lief geraak, mmh
Om elke hoek en draai
[Verse 2]
Ek het my hart verloor in die Vrystaat
Ook in Mosselbaai
Op daai strand het ek verlang
Ek het jou gaan soek daar in die Baai, ooh
Om elke hoek en draai
[Verse 3]
As jy hier langs my staan
As die hippies begin dans
[Verse 4]
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Ons lekker vry op skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en DJ's
En vaatjie vat op die Punt
Onthou jy daardie jaar?
[Verse 5]
As jy hier langs my staan
As die hippies begin dans
[Verse 6]
En een keer in die Klein Karoo
Dit was nat daardie jaar
Het jy my hart kom steel
Met jou glimlag staan jy daar, ooh
Onthou jy daar die dae?
[Verse 7]
Jy is my Suiderkruis as ek verdwaal
As ek my rigting verloor
Jy's my hand in die donker
Jy's die stem wat ek wil hoor, ooh
Jy't met my hart kom toor
[Verse 8]
As jy hier langs my staan
As die hippies begin dans
[Verse 9]
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Ons lekker vry op skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en DJ's
En vaatjie vat op die Punt
Onthou jy daardie jaar?
[Verse 10]
As jy hier langs my staan
As die hippies begin dans
[Verse 11]
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Ons lekker vry op skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en DJ's
En vaatjie vat op die Punt
Onthou jy daardie jaar?
[Verse 12]
As jy hier langs my staan
As die hippies begin dans
Written by: Wouter van de Venter