Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ivan Roux
Ivan Roux
Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek breuk soos 'n golf
'n Brander wat val op die strande
Ek het nie meer krag in my hande
Ek mis jou al jare, al maande
[Verse 2]
Ek val soos die reën
'n Wolk wat te swaar is vol water
Stoom op die blink van die strate
Dit raak al hoe donker en later
Ons moes net gepraat het
Ons kon net gepraat het
[Verse 3]
Ek moes ek wou ek sou
Maar dis te laat en nou
Lê ek en mis alles wat ek onthou
Spyt kom te laat weet ek nou
Ek moes ek wou ek sou
Tyd kom en gaan so gou
Ek het so baie gehad saam met jou
Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou
[Verse 4]
Ek skeur soos 'n boek
Vol blaaie wat ons saam geskryf het
Ek mis elke buig wat jou lyf het
Hoe jy my, my waarde gewys het
Ek brand soos die huis
Waarin ek nie meer saam jou bly nie
Kan nie meer vrede hier kry nie
Mure kom nader aan my
Kan ek jou net weer terug kry
Kan ek jou net weer terug kry
[Verse 5]
Ek moes ek wou ek sou
Maar dis te laat en nou
Lê ek en mis alles wat ek onthou
Spyt kom te laat weet ek nou
Ek moes ek wou ek sou
Tyd kom en gaan so gou
Ek het so baie gehad saam met jou
Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou
[Verse 6]
(Ek moes ek wou ek sou)
(Ek moes ek wou ek sou)
(Ek moes ek wou ek sou)
[Verse 7]
Ek moes ek wou ek sou
Maar dis te laat en nou
Lê ek en mis alles wat ek onthou
Spyt kom te laat weet ek nou
Ek moes ek wou ek sou
Tyd kom en gaan so gou
Ek het so baie gehad saam met jou
Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out