Upcoming Concerts for Bok van Blerk
Top Songs By Bok van Blerk
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Vocals
Denny Lalouette
Bass
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Elben Schutte
Organ
Murray Lubbe
Background Vocals
Thean Kotze
Background Vocals
Johan Vorster
Background Vocals
Ewald Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Composer
Johan Vorster
Composer
Ewald Coleske
Composer
Rex Van Deventer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Paulo Azevedo
Mastering Engineer
Danny Smoke
Producer
Lyrics
Hy sit al weer alleen met net die barman oor
Hy sluk die laaste een, dit tref hom reg van voor
Hy sê dis nie sy skuld en net die bottel bly oor
Hy wil van haar vergeet en hy het als probeer
Maar sy hou aanhou klop aan daardie eensaam deur
Haar woorde spook by hom soos dit sy hart in twee skeur
En dit sê
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my, hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Van al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babbelas wat my op Sondae kerk mis
En al wat oorbly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is
Die barman sluit die deur en stuur hom op sy pad
Dis weer sy hondjie Rex wat hom moet huis toe vat
En in sy dronkverdriet begin hy met sy hond praat
En hy sê weer
As sy maar net soos jy weer in my bed wou slaap
As sy maar net soos jy nie heeltyd terug wou praat
As sy maar was soos jy dan het sy my nooit verlaat
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my, hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Van al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babbelas wat my op Sondae kerk mis
En al wat oorbly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is
Dat ek single is
Dis van al die dubbles dat ek single is
Al die dubbles dat ek jou so mis
Ek kyk hier om my, hier's niemand by my
So sal ek jou nooit weer terug kry
Van al die dubbles dat ek niks meer werd is
Die babbelas wat my op Sondae kerk mis
En al wat oorbly is my hond hier langs my
Van al die dubbles dat ek single is
Written by: Bok van Blerk, Ewald Coleske, Johan Vorster, Rex Van Deventer