Music Video

ONS - Los My In Die Lande (Lirieke Video)
Watch ONS - Los My In Die Lande (Lirieke Video) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
ONS
ONS
Performer
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Lead Vocals
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Electric Guitar
Deon Dee
Deon Dee
Background Vocals
Angelo Roman
Angelo Roman
Bass Guitar
Ruve Erasmus
Ruve Erasmus
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Georic Lomas
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer
Deon Dee
Deon Dee
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Net 'n bietjie buitekant die dorp
Op 'n plaas, groot geword
Langs die stofpad
Êrens aan die binnekant geweet sy moet leef
Daar is meer wat vir haar wag
[PreChorus]
Die stad se liggies
Roep al haar naam vir die
Laaste paar jaar, vertel haar
Sy moet hier uit
Ek weet ek moet hier uit
Maar ek het lankal wortels neergelê
In die grond, hierdie dorp
Is waar ek bly
[Chorus]
En ek
Weet almal het gesê ons twee sal werk
Myself in twee geskeur, wat was dit alles werd?
Die stad is net te vêr
Gaan en volg jou drome, jammer
Los my in die lande
Los my in die lande
[Verse 2]
Ek het jou al lankal laat verstaan
Waar jy gaan, sal ek saam
Al wat ek vra
Is dat jy my laat voel
Jy sal dieselle doen
My êrens in die middel ontmoet
[PreChorus]
Die stad se liggies
Roep al my naam vir die
Laaste paar jaar, vertel my
Ek moet hier uit
Wat gaan van ons oorbly?
Ek wil meer sien, net nie
Eendag sê ek het nie
Iets van my bly net hier
[Chorus]
En ek
Weet almal het gesê ons twee sal werk
Myself in twee geskeur, wat was dit alles werd?
Die stad is net te vêr
Gaan en volg jou drome, jammer
Los my in die lande
Lande, lande
Los my in die lande
Lande, lande
Iets wil moet verander
Lande, lande
Los my in die lande
Lande, lande
Ek gaan volg my drome
Ek los dit in jou hande
[Chorus]
Ek
Weet almal het gesê ons twee sal werk
Myself in twee geskeur, wat was dit alles werd?
Die stad is net te vêr
Gaan en volg jou drome, jammer
Los my in die lande
Los my in die lande
Written by: Georic Lomas, Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out