Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
TiNo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tino Singe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Daar is iets van jou wat brand hier binne my
Iets van jou in my want ek voel vry
Kan ek eendag net my hart by jou kom kry
Ek wil jou liefhê
Keer op keer op keer
Weer en weer en weer
[Verse 2]
Vir sewe jaar het ek vir jou gesoek
Toe vind ek jou waar ons paaie nooit sou kruis
Daardie aand onthou ek nog soos gisteraand
Nou kan ek sê
By jou voel ek tuis
By jou voel ek tuis
[Verse 3]
Daar is iets van jou wat brand hier binne my
Iets van jou in my want ek voel vry
Kan ek eendag net my hart by jou kom kry
Ek wil jou liefhê
Keer op keer op keer
Weer en weer en weer
[Verse 4]
Dae verby en dit voel nog soos 'n droom
Jou liefde het my gevul met 'n nuwe stroom
Ek kyk na jou en ek sien die lig in jou oë
Ek weet van jou 'n beloftes nooit sal breek
[Verse 5]
Daardie stilte van jou gees
En die warm van jou vlees
Het vir my en my pyne genees
[Verse 6]
Daar is iets van jou wat brand hier binne my
Iets van jou in my want ek voel vry
Kan ek eendag net my hart by jou kom kry
Ek wil jou liefhê
Keer op keer op keer
Weer en weer en weer
[Verse 7]
Soos 'n vuurtoring in die donker
Lei jy my huis toe
[Verse 8]
Daar is iets van jou wat brand hier binne my
Iets van jou in my want ek voel vry
Kan ek eendag net my hart by jou kom kry
Ek wil jou liefhê
Keer op keer op keer
Weer en weer en weer
Keer op keer op keer
Ek wil jou liefhê
Keer op keer op keer
Weer en weer en weer
Weer en weer en weer
Ek wil jou liefhê
Keer op keer op keer
Written by: Tino Singe