Upcoming Concerts for Dodo Nyoka
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dodo Nyoka
Performer
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
Juan (Floors) Oosthuizen
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Na-na, na-na-na-na-na
Omdat ons kan, na
Na-na-na-na-na
Omdat ons kan
[Verse 2]
34 grade buite
Afgedraaide ruite
Harde week verby en hier kom ons nou
[Verse 3]
100 op die grondpad
Nou gaan dit nie lank vat
Appel kap 'n tune oppie radio
[Verse 4]
Oh-oh-oh, oh-oh, oh-oh
Kannie wag tot ek by jou
Is water lekker koud is
Oh-oh-oh, oh-oh, oh-oh
Kom ons maak 'n bietjie foute
[Verse 5]
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die foto's van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak
(Maak toe jou oë as dit te warm raak)
[Verse 6]
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die foto's van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
Na-na-na-na-na
Omdat ons kan, na
Na-na-na-na-na
Omdat ons kan
[Verse 7]
Gaan 'n ding nou raak vat
In Afrika se sonsak
Hoe kan ons nou nee sê op so 'n aand
[Verse 8]
Kom ons wees net jonk en dom en bietjie dronk
Rol 'n bietjie rond in die warm sand
[Verse 9]
Oh-oh-oh, oh-oh, oh-oh
'n Foto saam met jou om hierdie te onthou
Oh-oh-oh, oh-oh, oh-oh
En die lewe gaan so gou verby
[Verse 10]
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die foto's van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak
(Maak toe jou oë as dit te warm raak)
[Verse 11]
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die foto's van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
Na-na-na-na-na-na
Omdat ons kan, na
Na-na-na-na-na
[Verse 12]
Ek wil die vure sien en hoe mooi jy lyk
As ek die foto's van my lewe kyk
Elke oomblik saam met jou gebruik
Om stories te maak
(Maak toe jou oë as dit te warm raak)
[Verse 13]
Ons moet laat gaan slaap en weer vroeg opstaan
Deur die foto's van die lewe gaan
Wil dit waar maak, nie net droom daarvan
Maak jou glas vol, steek die vure aan nana
Na-na-na-na-na-na
Omdat ons kan, na
Na-na-na-na-na
Omdat ons kan
Written by: Johan Oberholzer