Music Video

Upcoming Concerts for Bok van Blerk

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hei, Willemiena, kan jou voete dans?
Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat
Laat in die aand
[Verse 2]
Hei, Willemiena, is jou wêreld blou?
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou
My grootste fout
[Verse 3]
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag, ja, dit was te veel vir my
Vir my
[Verse 4]
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy
Dis net jy
[Verse 5]
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
[Verse 6]
Hei, Willemiena, hoor jy soek nou werk
Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet
Dis die moeite werd
[Verse 7]
En sê my, Willemiena, dink jy ons sou werk
Of is jou wil net te sterk vir my?
Ons kon stry
[Verse 8]
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag, ja, dit was te veel vir my
Vir my
[Verse 9]
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy
Dis net jy
[Verse 10]
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja, koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
[Verse 11]
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
Op 'n wintersnag, ja, dit was te veel vir my
Vir my
[Verse 12]
Met jou koue voete langs my warm lyf
Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy
Dis net jy
[Verse 13]
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja, koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
[Verse 14]
Maar koue voete maak warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Ja, koue hande kweek warm liefde
Met jou koue lyfie hier langs my
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out