Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Barto
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Composer
Don Kelly
Lyrics
Barto Swiegers
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
Lyrics
[Verse 1]
So wat van ons doen dit nou
Een vir my en twee vir jou
Ons kan val soos ons wil
[Verse 2]
Laat die gevoel insink
Voel ‘n veer wat ander dink
Ek het tyd ek het plek
[Verse 3]
Kom jy saam, kom jy saam, kom jy saam?
Kom jy saam, kom jy saam, kom jy saam?
[Chorus]
So kom ons wees impulsief vanaand
En hê mekaar lief vanaand
Kom wees impulsief, hê my lief
So kom ons wees impulsief vanaand
En hê mekaar lief vanaand
Kom kry bietjie, lief
Wees saam met my impulsief (Hey)
Wees saam met my impulsief (Oh)
[Verse 4]
Wys my wat jy wil hê
Wil dit op my arm sê
Lewe een lewe nou
[Verse 5]
Gryp vas wat jy wil vat
Skraap jou eie pad
As jy gaan vat my saam
[Verse 6]
Vat my saam, vat my saam, vat my saam
Ek kom saam, ek kom saam, ek kom saam
[Chorus]
So kom ons wees impulsief vanaand
En hê mekaar lief vanaand
Kom wees impulsief, hê my lief
So kom ons wees impulsief vanaand
En hê mekaar lief vanaand
Kom kry bietjie, lief
Wees saam met my impulsief (Hey)
Wees saam met my impulsief (Oh)
[Verse 7]
Wat van ons doen dit nou
Wat van ons doen dit nou
Een vir my en twee vir jou
Wees saam met my impulsief
Kom jy saam? (Kom jy saam, kom jy saam)
Kom jy saam? (Kom jy saam, kom jy saam)
Kom jy saam? (Kom jy saam, kom jy saam)
Kom jy saam? (Kom jy saam, kom jy saam)
[Chorus]
So kom ons wees impulsief vanaand
En hê mekaar lief vanaand
Kom wees impulsief, hê my lief
So kom ons wees impulsief vanaand
En hê mekaar lief vanaand
Kom kry bietjie, lief
Wees saam met my impulsief (Hey)
Wees saam met my impulsief (Oh)
[Chorus]
So kom ons wees impulsief vanaand
En hê mekaar lief vanaand
Kom kry bietjie, lief
Wees saam met my impulsief
Written by: Barto Swiegers, Don Kelly, Stephan van Huyssteen