Lyrics
(La-da-da-da-la-da-da-da-da-da)
(Da-da-da-da-da-da-da)
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
(La-da-da)
Ek weet sy's altyd daar maar hoe vertel ek haar
Sy's die rede ek dans soos die wind
Man ja ek weet ek staar hoe maar sy maak my klaar
In my hart voel ek weer soos 'n kind
Meisie meisie jy's deel van my lewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie meisie ek sien jou ek bewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie meisie prinses van die dans vloer
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie meisie ek voel hoe my hart roer
Mooiste meisie
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
Mooiste meisie van Verlangebaan
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
(La-da-da)
Ek weet daar's altyd hoop ek sal haar paadjie loop
Sy's die rede ek dans in die reën
En toe sy my gewaar het ek geweet ek's daar
Sy's die enigste sy is die een
Meisie meisie jy's deel van my lewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie meisie ek sien jou ek bewe
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie meisie prinses van die dans vloer
Mooiste meisie van Verlangebaan
Meisie meisie ek voel hoe my hart roer
Mooiste meisie
Nou loop ons sy aan sy en sy is lief vir my
Hand aan hand dans ons saam in die reën
Sy het my hart verlei maar sy't haar man gekry
Sy's die enigste sy is die een
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
Mooiste meisie van Verlangebaan
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
(La-da-da)
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
Mooiste meisie van Verlangebaan
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
(La-da-da)
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
Mooiste meisie van Verlangebaan
(La-da-da-da-la-da-da-da-da)
(La-da-da)
Written by: Bertha Egnos, Don Kelly, Gail Lakier, Kurt Darren, Marc Brendon, Robin Kielly