Upcoming Concerts for Kurt Darren
Featured In
Top Songs By Kurt Darren
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
Lyrics
Oesters, sjampanje, kerse op die kantlyn
Vyf en twintig rose om die rooiwyn
Loftus Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie
Net jy en ek, die wagte by die hek
Ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek
Om hierdie aand te reël, maar niks is ooit te veel vir jou nie
En nou begin die aksie liefie
Af, af, af en af gaan al ligte in die nag, nag, nag
Sag speel daar 'n liedjie wat ons altwee like
Ken ons nie die woorde nie net
Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker, lekker lawweskop tussen deur die pale, aand
Ek het jou nou verras
Toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas
En as ek kyk na hoe jou oë oplig
Dan voel ek heel verlig in my hart
Jy soen my weer
En as ek iets wil sê, soen jy my nog 'n keer
En fluister saggies, ja, in my linkeroor
Dit maak my weer van voor af verlief
Maar nou begin die aksie liefie
Af, af, af en af gaan al ligte in die nag, nag, nag
Sag speel daar 'n liedjie wat ons altwee like
Ken ons nie die woorde nie net
Op, op, op, en op gaan temperature in my kop, kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker, lekker lawweskop tussen deur die pale, aand
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
En nou begin die aksie liefie
Af, af, af en af gaan al ligte in die nag, nag, nag
Sag speel daar 'n liedjie wat ons altwee like
Ken ons nie die woorde nie net
Op, op, op en op gaan temperature in my kop, kop, kop
Moenie stop met al jou liefde
Dis 'n lekker, lekker lawweskop tussen deur die pale, aand
Dis 'n lekker, lekker lawweskop tussen deur die pale, aand
Written by: Johan Oberholzer