Featured In
Top Songs By Kurt Darren
Credits
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Songwriter
Dirk van Niekerk
Songwriter
Don Kelly
Songwriter
Dan Green
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Almal dink hy dans
Almal dink hy’s goed
Kyk net bietjie mooi hy’t miere in sy broek
[Verse 2]
Agter teen die muur
Wynvlieg hou hom dop
Vanaand vang hierdie vlieg vir haar ‘n spinnekop
[Verse 3]
Pasop as die gogga jou byt
Een dans en dis oor en uit
Pasop as die gogga jou byt
Jy gaan dans, jy gaan dans, jy gaan dans, dans, dans, dans
[Verse 4]
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak
[Verse 5]
Skuif ‘n bietjie links
Skuif ‘n bietjie regs
Hande in die lug, dit is 'n dansgeveg
[Verse 6]
Kyk hoe skuif sy lyf
Nader aan sy plan
Sy oë hou jou dop, hy wil vir jou kom vang
[Verse 7]
Pasop as die gogga jou byt
Een dans en dis oor en uit
Pasop as die gogga jou byt
Jy gaan dans, jy gaan dans, jy gaan dans, dans, dans, dans
[Verse 8]
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak
Hop hop Spinnekop
As jy ophou hop gaan hierdie partie stop
Hak hak spinnerak
Die stories wat jy spin is op ’n ander vlak
[Verse 9]
Pasop as die gogga jou byt
Een dans en dis oor en uit
Pasop as die gogga jou byt
Jy gaan dans, jy gaan dans
Jy gaan dans, jy gaan dans
Jy gaan dans, jy gaan dans
Jy gaan dans dans, dans, dans
[Verse 10]
Hop hop Spinnekop
Hop hop Spinnekop
Written by: Dan Green, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Kurt Darren