Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
Adam Tas
Adam Tas
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
J. Oberholtzer
J. Oberholtzer
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Jy soek 'n reënboog met 'n goud pot aan die einde
'n Oase aan die Namib lyn se duine
In die winter kort jy somer
In die herf soek jy die bome groen
[Verse 2]
Jy soek 'n glimlag wanneer dinge bietjie swaar gaan
'n Liefdes briefie as jy in die oggend opstaan
Vra vir stilte in die donderweer
Soene op 'n plek wat seer is
[Chorus]
Ek sal dit alles vir jou bou
Sal al die dinge sê vir jou
Sal ek elke dag en nag
En elke oggend baie sagter
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
Sal ek jou gelukkig hou
[Verse 3]
Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte
In jou woorde soek ek waarheid
'n Familie wil ek daaruit kry
[Chorus]
Ek sal dit alles vir jou bou
Sal al die dinge sê vir jou
Sal ek elke dag en nag
En elke oggend baie sagter
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
Sal ek jou gelukkig hou
[Chorus]
Ek sal alles vir jou doen
Jou vashou en die seer weg soen
Sal daar wees om jou te dra
Tot aan die einde van ons dae
En ek kan nou aan jou belowe
Met die krag van hom daar bo
Sal ek en jy gelukkig bly
[Verse 4]
Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte
Ha-ha-ha, ha-ha
[Chorus]
Ek sal dit alles vir jou bou
Sal al die dinge sê vir jou
Sal ek elke dag en nag
En elke oggend baie sagter
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
Sal ek jou gelukkig hou
[Verse 5]
Ek sal alles vir jou doen
Jou vashou en die seer weg soen
Sal daar wees om jou te dra
Tot aan die einde van ons dae
En ek kan nou aan jou belowe
Met die krag van hom daar bo
Sal ek en jy
Sal ek en jy gelukkig bly
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out