Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Helmut Meijer
Helmut Meijer
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek weet jy is naby my
En ek weet dat waar jy jou vlerke sprei
Jy my hart kan kry
Jy leef in my, vir altyd
[Verse 2]
Ooh tyd gee en die tyd kan neem
Al was jy geleën, was jou hart 'n seën
Ek sal nooit vergeet
My hart sal weet
[Chorus]
Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy's 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met 'n pêrel vir 'n kroon
[Verse 3]
My trane sal water word
Teen die dorre grond sal 'n blom my wond
Laat genees terwyl ek oor jou huil
[Chorus]
Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy's 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met 'n pêrel vir 'n kroon
[Verse 4]
Hier, op hierdie plek waar ek staan is juwele niks nie
Oh-oh maar waarheen my siel eendag gaan, daar wag jy vir my
[Chorus]
Jy's 'n pêrel vir 'n kroon, 'n kroon
En jy leef binne my
En die tyd moes jou vat, maar daar's vrede in wat jy vir my moes kom gee
Jy's 'n engel in die hemel
Die hemel waar vandaan jy kom
Ek is diep in my hart so beloon
Met 'n pêrel vir 'n kroon
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out