Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Duet Vocals
Lianie May
Lianie May
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Kom ons vat net vanaand 'n kans
Ek sien die maan dans in jou hare
Ek weet dit is die laaste dans
Ek weet my hart is onervare
Maar een ding wat ek weet
Is ek kan jou nie vergeet en
En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê gooi 'n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie
Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart dat jy binne my bly
Jy's die heel beste medisyne
En niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie
Kom ons vat net vanaand 'n kans
Want ons weet nie of more kom nie
Ek weet ek kan als verloor
Maar ek gee nie meer langer om nie
Maar een ding wat ek weet
Is ek kan jou nie vergeet en
En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê gooi 'n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie
Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart dat jy binne my bly
Jy's die heel beste medisyne
En niks lyk so mooi nie
Ek's niks as ek nie hierdie klip in die bos gooi nie
Wat as ek die kans nie vat nie?
Nie met jou die waarheid praat nie
Sal ek hierdie hartklop van jou liefde verdrink in my?
Wat as ek die woord nie sê nie?
Wat beteken liefde vir my?
En ek weet ek kan jou nie los nie
En ek weet wat ek sê gooi 'n klip in die bos
Niemand weet wat die liefde kos nie
Maar ek voel in my hart jy's myne
En ek voel in my hart dat jy binne my bly
Jy's die heel beste medisyne
En niks lyk so mooi nie
Ek's niks as nie hierdie klip in die bos gooi nie
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out