Featured In
Top Songs By Franja Du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Lead Vocals
Floors Oosthuizen
Electric Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Franja Du Plessis
Producer
Lyrics
[Intro]
Die middel
Die middel
Trek my nader
Sonder om te sukkel
Te sukkel
[Verse 1]
Sê net waar
'n Tyd en 'n dag
En ek kry jou daar
Wil net by jou wees
Want jy het my hart
Al lankal saam jou gevat
[Verse 2]
Ek doen my bes
Gee wat ek kan
Doen jy die res
Want ons is al halfpad
In hierdie ding
Gaan jy iets tot die tafel bring?
[PreChorus]
Kry my in die middel
Die middel
Trek my nader
Sonder om te sukkel
Te sukkel
Ek sal nie los nie
Ek sal vashou
My hele lyf aan joune vasklou
[Chorus]
So kry my in die middel
Die middel
Ek kan nie sonder jou nie
Ja, ek sukkel
Ek sukkel
Ek sal hier wag
Ek sal net hier bly
Kan jy antwoord?
Asseblief tog sê my
Of jy my sal kry in die middel?
[Verse 3]
Ek mis jou net
Mis als wat ons was
Wat ons nie meer het
Wil jy nie net vinnig
'n Draai hier kom maak
Dat ons met mekaar kan praat?
[PreChorus]
Kry my in die middel
Die middel
Trek my nader
Sonder om te sukkel
Te sukkel
Ek sal nie los nie
Ek sal vashou
My hele lyf aan joune vasklou
[Chorus]
So kry my in die middel
Die middel
Ek kan nie sonder jou nie
Ja, ek sukkel
Ek sukkel
Ek sal hier wag
Ek sal net hier bly
Kan jy antwoord?
Asseblief tog sê my
Of jy my sal kry in die middel?
[Verse 4]
Kry my in die middel
So vat aan 'n tree aan daardie kant
Dan vat ek 'n tree aan hierdie kant
[PreChorus]
Kry my in die middel
Die middel
Trek my nader
Sonder om te sukkel
Te sukkel
Ek sal nie los nie
Ek sal vashou
My hele lyf aan joune vasklou
[Chorus]
So kry my in die middel
Die middel
Ek kan nie sonder jou nie
Ja, ek sukkel
Ek sukkel
Ek sal hier wag
Ek sal net hier bly
Kan jy antwoord?
Asseblief tog sê my
Of jy my sal kry in die middel?
[Outro]
Kry my in die middel
Sal jy my kry in die middel?
Written by: Franja Du Plessis