Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Wikus Botma
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Wikus Botma
Composer
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Kom hoor hier Lyfie
My bootjie kan nie sonder jou bly dryf nie
Kan my storie nie meer sonder jou beskryf nie
Mm-mm
[Verse 2]
My liewe Lyfie
Ek smag na jou soos nikotien en suiker
My beursie is leeg maar ek is ryker
Mm-mm
[Verse 3]
Want jy's my Nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas
My bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas
Nannas
Oh-oh-oh ja, jy's my Nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas
My bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas
Nannas
Oh-oh-oh
[Verse 4]
Lyfie
My oë raak nie moeg om vir jou te kyk nie
‘n Diamant is nog nooit so mooi geslyp nie
Mm-mm
[Verse 5]
My liewe Lyfie
My Ma sê sy hou ook van jou
Daai is ‘n vrou wat ’n man moet trou
Mm-mm
[Verse 6]
Want jy's my Nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas
My bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas
Nannas
Oh-oh-oh ja, jy's my Nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas
My bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas
Nannas
Oh-oh-oh
[Verse 7]
Nannas
Jy’s my brannas
Nannas
[Verse 8]
Nannas, brannas
Oros in ‘n lang glas
Bietjie, alles
Stukkie wat in my puzzle pas
Nannas
[Verse 9]
Ja, jy's my Nannas, my brannas
Oros in ‘n lang glas
My bietjie, my alles
Stukkie wat in my puzzle pas
Nannas
Oh-oh-oh ja, jy's my Nannas
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Wikus Botma