Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Songwriter
Ferdinand Skead
Songwriter
Lyrics
Hier's iets hier binne, ek voel dit in my bloed
Is dit omdat ek jonk is, ja, jy ken my te goed
Daar's iets wat binne, binne-in my brand
Ek wil voluit lewe en dit deel met die land
Ons wil nou vergeet van alles
'n Bietjie maak of ons mal is
Kan ons alles agterlaat en net die goeie tye in 'n sak inpak?
Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê
Nog 'n bietjie langer, soos ons altyd sê
Kan ons vir altyd hierdie aand oorhê?
Goeie tye, soos ons altyd sê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Sê my voel jy dit? Ja, dit voel goed
Dit klop in jou polsslag en dit pomp in jou bloed
Dis iets wat almal, almal graag wil ken
Die gevoel van vryheid, hoe dit voel om te wen
Ons wil nou vergeet van alles
'n Bietjie maak of ons mal is
Kan ons alles agterlaat en net die goeie tye in 'n sak inpak?
Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê
Nog 'n bietjie langer soos ons altyd sê
Kan ons vir altyd hierdie aand oorhê?
Goeie tye soos ons altyd sê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê
Nog 'n bietjie langer soos ons altyd sê
Kan ons vir altyd hierdie aand oorhê?
Goeie tye soos ons altyd sê
Dis wat ons wil hê
Ja, dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead