Music Video

Deon Groot - Vat Haar Huistoe (Na Mamma Toe)
Watch Deon Groot - Vat Haar Huistoe (Na Mamma Toe) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Deon Groot
Performer
Rudi Vyfrand Kleingeld
Rudi Vyfrand Kleingeld
Lead Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Deon Groot
Deon Groot
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sy moet 'n bietjie kan kook
Sy moet 'n bietjie van die stryk werk doen ook
Sy moet 'n broodjie in die oond kan maak
Daai dinge maak vir man mos saak
[Verse 2]
Sy moet 'n bietjie kan stoot
Die kruiwa deur die tuin help stoot
En weet ek sal my kant ook bring
En soggens vir haar liedjies sing
[Verse 3]
Ek vat haar huis toe
Vat haar na my mamma toe
Ek vat haar huis toe
Dis die tipe dinge wat sy vir my doen, oh-oh
Ek vat haar huis toe
Ligte af en deure toe
[Verse 4]
Dis daai 1, 2, 3 dinge wat ek sê
1, 2, 3 wat 'n man wil hê
Vat haar huis toe
Huis toe om by my te lê
[Verse 5]
Sy moet 'n bietjie steek
'n Vuurtjie by die braai aansteek
Sy moet 'n bietjie kan draai
Haar lyfie oor die vloer laat swaai
[Verse 6]
Sy moet 'n bietjie kan ry
My bakkie deur die lande ry
Sy moet 'n bietjie kan sluk
Saam my en die pelle drink
[Verse 7]
Ek vat haar huis toe
Vat haar na my mamma toe
Ek vat haar huis toe
Dis die tipe dinge wat sy vir my doen, oh-oh
Ek vat haar huis toe
Ligte af en deure toe
[Verse 8]
Want dis daai 1, 2, 3 dinge wat ek sê
1, 2, 3 wat 'n man wil hê
Vat haar huis toe
Huis toe om by my te lê
[Verse 9]
Skoonma moet 'n wenner wees
Sy moet kinders boeke lees
Sy moet 'n ook die doeke ruil
Kinders troos as hulle huil
Skoonpa moet 'n dop kan gooi
Visstok in die dam in looi
Hy moet ook 'n tjop kan maak
Al daai dinge maak mos saak
[Verse 10]
Ek vat haar huis toe
Vat haar na my mamma toe
Ek vat haar huis toe
Dis die tipe dinge wat sy vir my doen, oh-oh
Ek vat haar huis toe
Ligte af en deure toe
[Verse 11]
Want dis daai 1, 2, 3 dinge wat ek sê
1, 2, 3 wat 'n man wil hê
Dis daai 1, 2, 3 dinge wat ek voel
1, 2, 3 wat ek bedoel
[Verse 12]
Vat haar huis toe
Huis toe om by my te lê
Ek vat haar huis toe, oh-oh, ooh
Om by my te kom lê
Written by: Deon Groot
instagramSharePathic_arrow_out