Credits
PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Vocals
Danny Smoke
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Deon Laubscher
Composer
Louwrens Bezuidenhout
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jake Odendaal
Mixing Engineer
Danny Smoke
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Blom my meisie kort voor middernag
Met jou gesiggie en daai ogies wat so helder lag
Ek het so 10 duisend dinge wat ek vir jou wil sê
Hoe 'n man soos ekke vir jou wil hê
[Verse 2]
Jy's my hartjie, jy's my liefie wat anderkant die Blouberge lê
Al loop ons onderdeur die maan is jy die suikerbossie wat ek wil hê
[Verse 3]
En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
Daar was 'n kyk diep in jou, ek wonder waar kom jy vandaan
Ek het sewe goeie redes, maar vir nou wil ek dans
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot
Alles op die ritme van jou hart vanaand
[Verse 4]
Kom my meisie, dit is nou of nooit
Moenie wag nie nog 'n dag nie, verf die strate rooi
Bring jou Namakwaland, die blommeland, tot by Kammieskroon
Waar my ouma en my oupa tot vandag toe nog woon
[Verse 5]
Jy's my hartjie, jy's my liefie wat daar anderkant die Blouberge lê
Al loop ons onderdeur die maan is jy die suikerbossie wat ek wil hê
[Verse 6]
En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
Daar was 'n kyk diep in jou, ek wonder waar kom jy vandaan
Ek het sewe goeie redes, maar vir nou wil ek dans
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot
Alles op die ritme van jou hart vanaand
[Verse 7]

[Verse 8]

[Verse 9]
En die brandewyn vloei soos 'n rivier hier vanaand
Daar was 'n kyk diep in jou, ek wonder waar kom jy vandaan
Ek het sewe goeie redes, maar vir nou wil ek dans
Ons gaan prikkel-prikkel boud skud, vinger slinger, toon stoot
Alles op die ritme van jou hart vanaand
[Verse 10]

Written by: Deon Laubscher, Louwrens Bezuidenhout