Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Performer
Juan Floors Oosthuizen
Guitar
Rudi Kleingeld
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Deon Groot
Songwriter
Louwrens Bezuidenhout
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Producer
Louwrens Bezuidenhout
Assistant Producer
Lyrics
[Verse 1]
Klim in my bakkie
Ons moet dorp toe gaan
Grondpad vellies aan my voete aan
Die "cooler" is gelaai
Dis hoe dinge staan
As die bulle en die bokkies
Wil kom wei vanaand
[Verse 2]
Skuins voor donker en oppad na die stad
Gooi die meel uit want die vloer gaan brand
My voete gaan ek draai, gaan jou heupies swaai
Hoor die bulle en die bokkies maak 'n groot lawaai
[PreChorus]
Maak die glase vol, want die DJ jol
Appel se lemoene laat die party rol
[Chorus]
Kom ons dans op die tafels, laat die witskoene brand
Vuur op die water, klap dit warm vanaand
Trap die prop, plaaspop, brandewyn val
Dans in afrikaans, dit is jou mamma se taal
Hey-hey
[Verse 3]
Skêr, kwagga gaan, ons kan nie meer so staan
As die hele freaking wêreld op die vloer vergaan
Jou lyfie gaan ek draai terwyl die tjoppies braai
Hoor die wille bulle bokkies maak 'n groot lawaai
[PreChorus]
Maak die glase vol, want die DJ jol
Appel se lemoene laat die party rol
[Chorus]
Kom ons dans op die tafels, laat die witskoene brand
Vuur op die water, klap dit warm vanaand
Trap die prop, plaaspop, brandewyn val
Dans in afrikaans, dit is jou mamma se taal
Hey-hey
[Bridge]
Klim in my bakkie ons moet dorp toe gaan

[Outro]
Kom ons dans op die tafels
Kom ons dans op die tafels
Kom ons dans op die tafels, laat die brandewyn val
Hey-hey
Written by: Deon Groot, Louwrens Bezuidenhout