Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Deon Groot
Vocals
Jake Odendaal
Keyboards
Thinus Odendaal
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Deon Laubscher
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jake Odendaal
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Die Here weet dat ek my hart in moet grou
Met die woorde, "Ek is lief vir jou"
Ek het vir jare toe gebou
My donker kaste toe gevou
Maar dit vertrou ek nou aan jou
[Verse 2]
En al sê ek dit te min
Wat my hart oor jou bemin
Dit wat ander vrylik deel
[Verse 3]
As die hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan
[Verse 4]
Hier by my het jy 'n hart in die maize
Verf die mure rooi en blaas ons kruise
Sal ons altyd so kan wees
Mekaar kan lief hê sonder vrees?
Bring twee harte saam in siel en vlees
[Verse 5]
En al sê ek dit te min
Dit wat my hart oor jou bemin
En dit wat ander vrylik deel
[Verse 6]
As die hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan
[Verse 7]
As die hemelpoorte voor my oop moet sluit
Is jy die beste deel van my hier uit
Jy's die een hier in my lag
Verstaan die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan
[Verse 8]
Want ek is meer, meer, meer
Ek is meer as net lief vir jou
In my lewe maak dit sin
Jy's my einde my begin
Jy's die diepte van my oseaan
[Verse 9]
As die hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan
[Verse 10]
As die hemelpoorte voor my oop moet sluit
Is jy die beste deel van my hier uit
Jy's die een hier in my lag
Verstaan die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan
[Verse 11]
Jy's die een hier in my lag
Verstaan die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan
Written by: Deon Laubscher